Onderwerp: kompliment vir werk
Bericht:Lars
ek skryf in afrikaans. ek is seker jy sal verstaan.
een van die studente wat by my werk het my daarop gewys om na julle website te kyk. ek wil jou net laat weet dat julle werk baie mooi en inspirerend is.
hou aan met die goeie werk.
groete chris wilkinson
(dit lyk of jy n biker is as ek so na jou baadjie kyk - as jy eendag na suid afrika kom moet jy die land verken op n bike - ons het die beste land vir bikery!)
...soms kan het leven vol onverwachte leuke verrassingen zitten.
Zoals vanavond, zomaar een spontaan bericht vanaf de andere kant van de wereld.
Ik geloof dat dit waarderen en gunnen heet....!
Chris, je bent een wereld gozer. Er zouden meer mensen zoals jou rond moeten lopen.
Dan zou deze aardbol heel wat vriendelijker zijn.
All the best, Lars
Kijk even op www.wilkinsonarchitects.co.za

